Thursday, 12 April 2012

Hallo bokkies!

'n Blog, as julle dit kan glo (en heeltemal Hennie se idee, so blameer hom :-). En als oor Istanbul ...



Hier is solank 'n paar foto's van Istanbul in die winter. Die links en praktiese goed kom later. Julle is almal gelys as mede-skrywers, so julle kan post en allerande dinge doen. Ek het nie Dries en Christa se epos adresse byderhand gehad nie, maar sal hulle bysit soos my geheue versterk.